Press Article

4ax-750-x-550

4AX wil aandelebeurs vir ‘almal’ wees – Beeld

Die nuwe aandelebeurs 4 Africa Exchange (4AX) glo hy is die beurs vir die gewone man en vrou op straat. Die beurs, waarvan die lisensie reeds van 28 Februarie 2017 geldig is, sê hy wil spesifiek op die kleinhandelmark fokus.

“Ons wil dit vir mense wat dit nog nie oorweeg het om in aandele te belê nie moontlik maak om op ‘n maklike manier wel die mark te betree,” sê Fay Mukaddam, uitvoerende hoof van 4AX.

Vir die volledige berig kliek asseblief hier.