The Listing of TWK
Our Client TWK is a diversified agriculture and forestry company, headquartered in Piet Retief, Mpumalanga. It operates mainly in Mpumalanga and
Stigter Tydskrif | Junie 2021 uitgawe | Geskryf deur: Charl Oberholzer
We Buy Cars, Atterbury, King Price en verskeie groot landboumaatskappye het een ding in gemeen – hulle almal roep Pallidus in as dit by groot besluite kom.
Die Pallidus groep is nie net ’n beleggingsbankwese-firma wat in meer as R3 miljard se bates belê is nie, maar ook mede-eienaar van 4AX – die aandelebeurs wat een van die grootste monopolieë in Suid-Afrika, die JSE, uitdaag.
In 2015 het ’n nuwe opkomende beleggingsbankwese-firma die lig gesien.
Die stigters hiervan – Stephan van der Walt, JD Symington en Le Roux van Zyl – het met hul ondervinding in korporatiewe finansiering en hul innoverende en entrepreneuriese uitkyk op besigheid en hul vaste waardestelsel ’n tienjaarreis begin.
Klik hier om die volledige artikel te lees.
Share this with someone you know!
Our Client TWK is a diversified agriculture and forestry company, headquartered in Piet Retief, Mpumalanga. It operates mainly in Mpumalanga and
WeBuyCars is a South African leading trader of used vehicles through its data and technology-led vertically integrated physical and e-commerce infrastructure.
DRA is a multi-disciplinary global engineering, project delivery and operations management group focused on the mining and minerals resource sector, headquartered in Perth, Western Australia.